Skip to main content

Filter results

Loading...

Search results

Showing 1 of 1
List view record 1: n Tweede kans (eBoek) : Wanneer liefde groter is as ons keusesList view anchor tag for record 1: n Tweede kans (eBoek) : Wanneer liefde groter is as ons keuses
Thumbnail for n Tweede kans (eBoek) : Wanneer liefde groter is as ons keuses

n Tweede kans (eBoek) : Wanneer liefde groter is as ons keuses

Kingsbury, Karen, author2013Afrikaans
Elke jaar vier Sarah Lindeman Kersfees op ’n spesiale manier. Dit is ’n tyd wanneer sy onthou waar sy vandaan kom en wat sy vandag is, en hoe ’n spesiale liedjie haar jare gelede ’n tweede kans gegee het. Maar vanjaar is anders. Vanjaar is daar ’n desperate jong vrou wat luister, ’n verpleegster wat by is wanneer Sarah die eerste van twaalf vergeelde versierings aan haar klein, plastiekboompie hang. Sarah kan die pyn in hierdie vrou se hart aanvoel en wil graag na haar uitreik. Haar hoop is dat haar verhaal ook hierdie vrou se lewe sal aanraak. En daarom sing sy. Elke dag hang sy nog ’n versiering aan die boom en herleef sy nog ’n hoofstuk van haar verhaal – ’n verhaal van ’n liefde wat gegroei en gekwyn het, om uiteindelik sterker as ooit te blom. Sarah ken die hartseer wat verkeerde keuses meebring, maar sy weet ook dat God die slegste situasie kan omkeer – haar lewe is immers ’n bewys daarvan. Terwyl Sarah sing, bid sy dat haar nuwe vriendin die geheim van ware liefde sal ontdek. Maar sal sy haar boodskap kan oordra voordat dit te laat is?
Clear current selections
items currently selected
View my active Pick list
10Items in my active Pick list