Skip to main content

Die liefdesbriewe (eBoek) [electronic resource]

Lewis, Beverly2016
eBook
In DIE LIEFDESBRIEWE neem Marlena Wenger se lewe ’n onverwagte wending wanneer sy haar vervreemde suster se baba moet versorg terwyl sy reeds haar Mennonitiese ouma in die huis moet help. Dan is daar ook haar ouma se gawe buurvrou, Ellie Bitner, wie se seun ’n vreemdeling in almal se lewens inbring wat met die vreemdste stel liefdesbriewe in sy sak rondloop.
Imprint:
[Place of publication not identified] : CHRISTELIKE UITGEWERSMPY, 2016
Collation:
1 online resource (1 text file)
ISBN:
9781431616664
Language:
Afrikaans
BRN:
865085
Clear current selections
items currently selected
View my active Pick list
0Items in my active Pick list