Skip to main content

Die liefdesbriewe (eBoek)

Work
In DIE LIEFDESBRIEWE neem Marlena Wenger se lewe ’n onverwagte wending wanneer sy haar vervreemde suster se baba moet versorg terwyl sy reeds haar Mennonitiese ouma in die huis moet help. Dan is daar ook haar ouma se gawe buurvrou, Ellie Bitner, wie se seun ’n vreemdeling in almal se lewens inbring wat met die vreemdste stel liefdesbriewe in sy sak rondloop.
Main title:
Die liefdesbriewe (eBoek)
Creator:
Date Published:
2016
Language:
Afrikaans
Clear current selections
items currently selected
View my active Pick list
0Items in my active Pick list